Buitemuurse Aktiwiteite

Skoollewe / Buitemuurse- Aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite vir Suidies

By Suid-Natal Primêre Skool moedig ons leerders aan om deel te neem aan ‘n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite. Ons erken ook hierdie prestasies tydens ons jaarlikse prysuitdeling.

Buitemuurse aktiwiteite dra by tot karakterontwikkeling, sosiale vaardighede, leierskap en ‘n gesonde gevoel van kompetisie. Suidies ondersteun graag instansies wat aanvullende aktiwiteite soos musieklesse, dansklasse, sport en kultuuraktiwiteite aanbied.

Buitemuurse aktiwiteite waar Suidies presteer:

© 2026 Kopiereg

Suid-Natal Primêre Skool

Aangedryf deur PalmHost

© 2024 Kopiereg

Laai die D6 Kommunikeerder af

Aangedryf deur Dotweb

Belangrike Skakels

Laai die D6 Kommunikeerder af

D6 School Communicator
Google Playstore Icon
App Store Icon

© 2024 Kopiereg

Suid-Natal Primêre Skool

Aangedryf deur Dotweb

Tuis
Skoolfooie
Donasies
Kontak