By Suid-Natal Primêre Skool moedig ons leerders aan om deel te neem aan ‘n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite. Ons erken ook hierdie prestasies tydens ons jaarlikse prysuitdeling.
Buitemuurse aktiwiteite dra by tot karakterontwikkeling, sosiale vaardighede, leierskap en ‘n gesonde gevoel van kompetisie. Suidies ondersteun graag instansies wat aanvullende aktiwiteite soos musieklesse, dansklasse, sport en kultuuraktiwiteite aanbied.
© 2024 Kopiereg
Suid-Natal Primêre Skool
© 2024 Kopiereg
Suid-Natal Primêre Skool
Aangedryf deur Dotweb